6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 5 Wilhelmina Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tugela is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Franschhoek in die Kaapse Wynlande. Die landskap word gekarakteriseer deur donkerpers berge en eindelose wingerd.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, en sluit 'n badkamer met 'n stort en 'n bad in. Elke kamer het verhitte handdoekrelings, plafonwaaiers, ingeboude kaste, Chalotte Rhys-produkte en luukse afwerkings.
Die hoofleefarea het oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n ontbytblad toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en TV met die vol DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Tugela is ontwerp sodat die leefarea met die stoep en tuin skakel. Stapeldeure lei na die stoep met 'n etenstafel, voorbereidingsarea en pizza-oond. In die tuin is 'n groot swembad en sonstoele.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jo Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Wilhelmina Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Tugela het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Wilhelmina Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang