+17

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Emsie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlike, vriendelike verblyf. Goed geleë om te oornag van die Kaap na Gauteng. Ons het heerlik oorgebly in Tuin Huis oppad terug vanaf die Wes-Kaap na Gauteng. Ons en ons honde was vriendelik verwelkom. Daar is 'n lekker tuin en grasperk vir die honde om te kan bene rek. Die historiese ou huisie was so interessant om te sien en meer van die geskiedenis van die huis en Hanover te lees in hul inligtingsblad. Beslis 'n plekkie om te sien en te beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Tuin Huis
Dankie Emsie vir jou terugvoer, ons geniet ons gaste wat die geskiedenis van Tuin Huis waardeer. Julle hondjies is fantasties, ons is altyd so bly om die viervoetige gaste ook welkom te maak. Hanover groete Bruce & Eduard

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Tuin Huis
Hi Thando, thank you for your feedback. We enjoyed meeting and welcoming you here.

Amanda L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig, veilig en gerieflik. Gerieflike oorslaapverblyf. Vriendelike bestuur en goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Excellence, beautiful place to stay and such kind and helpful hosts. This was an awesome experience. Tuin Huis is a beautiful place to stay. Bruce are such lovely and kind hosts. Very helpful. They made us feel so welcome. We took our Great Dane with us. Thank you so much for a wonderful stay. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Tuin Huis
Hi Yolandi, thank you for your review. It is always our pleasure and privilege to host such lovely guests like you, your family and your amazing Great Dane. Best regards Bruce & Eduard

Louise D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Lovely experience. Thank you for your hospitality and friendly welcome. If you visit Hanover, go and eat at Feather Restaurant; you won't be disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Ou sjarme, jy voel of jy in die 1930's beland het! Omdat dit 'n baie ou huis is, sal die verblyf dalk nie vir almal ideaal wees nie. Ons het die plekkie as interessant ervaar en die geriewe was heeltemal goed. WiFi en TV is goed.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik gebly. Baie rustige atmosfeer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlik gebly. Waarde vir geld sal definitief enige tyd weer daar oorslaap. Ons verblyf was heerlik. Lekker stil, alles wat nodig is in die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker sentraal. Baie lekker gebly, baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Interresante ondervinding. Lekker gebly, baie geskiedkundige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 282

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

14 Queen Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc951102b41f6371002403f2c3c5cf85d6ac13497a04099d0a9dd5aec5b82afff81bbb533eeb23b7bedda329bc5324cc6793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 171 5 1 5 14 Queen Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.066924716676 24.444073906746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang