Tullymore Guesthouse
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Apr 2024 tot 26 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troutwaters 7, Troutwaters Ah, Haenertzburg, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tullymore Guesthouse is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis in die berge van Magoebaskloof. Dit is bereikbaar deur die Stanford Lake College se ingang wat langs die R71 is, en Polokwane en Tzaneen verbind. Tullymore Guesthouse het 'n uitsig oor die rustige Stanford Lake en op die bergreekse van die omgewing. Die tropiese klimaat en welige plantegroei bied vakansiegangers 'n rustige en onverstoorde vakansie van 'n leeftyd.
Die huis bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, 2 eetareas en 2 sitareas. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en twee wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Al die slaapkamers het 'n platskerm-TV.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, 'n yskas, mikrogolf en 'n ketel. Hier is ook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Langs die kombuis is 'n etensarea met 'n etenstafel vir 6 gaste. Daar is 'n tweede formele eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 8. Die ruim leefarea het 'n sitarea met 'n platskerm-TV en rusbanke, asook 'n tweede sitarea met 'n kaggel.
Die huis lei na 'n onderdak-patio met stoepmeubels en 'n dek wat pragtige uitsigte bied. Die eiendom het groot grasperke, kleurvolle tuine, 'n fontein en 'n swembad.
Die bestuur en personeel is 24 uur van die dag beskikbaar om aan jou behoeftes te voldoen.
Slaapplek
’n Bespreking by Tullymore Guesthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gladys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Troutwaters 7, Troutwaters Ah, Haenertzburg, 0700, Limpopo
- Gaste dink Tullymore Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Haenertsburg Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troutwaters 7, Troutwaters Ah, Haenertzburg, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom