Turbine Villa
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Mill Way, S07, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Turbine Villa is op Theseneiland in 'n marina-ontwikkeling by die skilderagtige Knysna-riviermond langs die Tuinroete geleë.
Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en spog deurgaans met 'n smaakvolle seevaart-tema. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en stort. Daar is 'n stort in elk van die oorblywende 2 badkamers.
Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel, 'n TV, en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Gaste kan 'n al fresco-maaltyd op die onderdakdek geniet of op die patio met kanaaluitsigte ontspan. Verder is daar ook 'n plonspoel.
Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Magru Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Mill Way, S07, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mill Way, S07, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang