6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Bisset Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Turtle Creek Self-catering is 'n vakansiehuis net 'n paar minute vanaf die rivier en die strand in Umkomaas
Turtle Creek Self-catering is volledig ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. In die tweede slaapkamer is daar 3 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en ander toebehore.
In die sitkamer langsaan is daar 'n TV. Die leefarea bied toegang tot 'n erf met 'n vuurput. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Turtle Creek Self-catering is naby die Umkomaas Gholfklub, skubaduiksentrums, 'n mikrovliegtuig-vliegveld, restaurante en 'n treinstasie geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Connie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 31 Bisset Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Turtle Creek Self-catering het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Bisset Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang