Selfsorg in Tergniet

Tuscany @ Sea 56

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0
Dalene L
Lang verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2025

Mooi see uitsig maar maak nie op vir die res nie. Eenheid was nie voldoende skoongemaak met ons aankoms nie. Ons moes self skoonmaak - oond, skottelgoedwasser, onder mikrogolf, binne-in kaste ens. Ek het self ander eetgerei gaan koop om mee te eet. Slaapbank waarop ons seun moes slaap, was stukkend - eienaar het die aand 'n matras gebring. Matras op dubbelbed was gedaan - jy sit dwarsdeur tot op die houtblad. Eienaar het na 2/3 dae 'n ander een gebring wat darem bietjie beter was. Oond was op die ou end stukkend - kon nie gebruik word nie. Eenheid is baie klein met min beweegspasie. Badkamer is binne in die kombuis - nie baie higiënies. Baie goeie ligging met mooi see uitsig maar maak nie op vir die res nie. Nie 'n goeie ondervinding nadat ons +- 1 km gery het nie!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Ciska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 400
20% AF
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
20% AF
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
20% AF
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off Melkhout Street, Tergniet, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab80c5337e327613de2886a14a10419545aba1c95e397b56e53769e824b0d388a767bd9354ccb0f05fe81a244555a97bc4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 Off Melkhout Street Tergniet 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.064065505567 22.198793969767
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang