Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscany Mansion

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Tuscany Mansion
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Andrea V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

The stay was very pleasant.

The stay was pleasant and peaceful. It was the perfect place to stay while attending a wedding. The only thing I wish the room had is a long mirror. Thank you again.

Gustave V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustave V

Baie lekker gebly.

Het heerlik gebly by. Veilig omgewing en naby aan winkelsentrum. Skoon en beautiful kamer en badkamer. Lekker ontspan in boomryke tuin en swembad area. Sal vir seker aanbeveel.

Tuscany Mansion se terugvoer

Baie dankie, Gustave.
Kom kuier gerus weer.
Groete, Tuscany Mansion.

Tuscany Mansion
Diana V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V

Baie netjies en baie skoon. Baie dankie dit was 'n fantastiese verblyf!

Alles was pragtig en reg!

Tuscany Mansion se terugvoer

Baie Dankie Diana.
Kom bly gerus weer.
Groete Tuscany Mansion

Tuscany Mansion
Shane B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B

Die plek was skoon, mooi en netjies.

Net een ding, hulle het vergeet om vir ons ekstra toiletpapier te gee. Daar was net 'n halwe rol.

Lorette P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette P

Gasvrye ontvangs en vriendelike mense.

Heerlik gekuier, kamers is goed toegerus, skoon en ruim.

Tuscany Mansion se terugvoer

Dankie Lorette.
Groete Tuscany Mansion.

Tuscany Mansion
Esther G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther G

Uitstekend! Hier word beslis die ekstra myl geloop.

Ons het 'n bespreking vir 4 persone gehad en elkeen was baie beïndruk met die diens. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak. Die personal touch was uitstekend. Dankie.

Tuscany Mansion se terugvoer

Dankie Esther, julle is enige tyd weer welkom.

Tuscany Mansion
Christine W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W

Heerlik.

Baie mooi en netjies.

Tuscany Mansion se terugvoer

Dankie Christine, kom bly gerus weer.

Tuscany Mansion
Hannelie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie D

Warm ontvangs, heerlik stil. Eie toegang na kamer is ideaal. Sal dit vir seker aanbeveel.

Het by Tuscany Mansion tuisgegaan en elke dag uitgery na besienswaardighede. Wonderlike naweek saam met my eggenoot. Dankie.

Anita M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Pragtige plek.

Baie veilig, skoon en netjies met baie leef ruimte. Ek dink dit sou goed gewees het as ontbyt ingesluit kon word of selfs 'n klein mikrogolf wat mens iets in kon warm maak.

Miekie F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Miekie F

Vriendelike ontvangs en baie netjies.

Vriendelike ontvangs gehad, baie netjies en kamers baie goed toegerus.

Ockie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie M

Dit was rustig en het tuis gevoel.

Tuscany se personeel was baie vriendelik en behulpsaam wanneer hulp benodig was. Die woonareas en badkamers was baie skoon en die tuine is pragtig en die ligging van Tuscany was baie voldoende vir my besoek aan Witrivier.

Tuscany Mansion se terugvoer

Baie dankie, was lekker om julle te akkommodeer.
Kom kuier gerus weer.

Tuscany Mansion
Laurie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie B

Netjies, vriendelik, professioneel.

Gerieflike ruim en skoon kamers in 'n groot huis met all geriewe vir beide privaat en groepe (4 kamers). Ons het 'n konferensie daarnaby bygewoon en kon stap tot by die resort. Gholfgeriewe naby asook mense wat uitstappies na die KNP aanbied. Sal enige tyd terugkeer as 'n basis om die omgewing te besoek of as oornag op pad KNP toe. Binne 15 minute van lughawe is 'n bonus.

Tuscany Mansion se terugvoer

Baie dankie Laurie was n' plesier en voorreg om jou te akkommodeer by Tuscany Mansion.
Kom kuier gou weer!!!

Groete
Chris

Tuscany Mansion
Gert V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Baie rustig en ontspanne en gerieflik.

Ek dink die kamer kan met 'n mikrogolf en klein tafeltjie en stoele ingerig word vir etes. Net so bietjie selfsorg vir wanneer mens langer bly.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touyz-straat, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOGJkYTllLTRiZTMtNGM5ZC04ZjIxLTM1NDY1NzVhODVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Touyz Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.345102305593 31.000741124153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang