+41

10 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

5 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 43 Eerstrivier, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Tussen In is 'n lieflike selfsorghuis in Eersterivierstrand en is loopafstand vanaf die strand.

Die huis het 4 en suite-slaapkamers en is geskik vir 10 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dié kamer lei na 'n stoep. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, kaggel en 'n sitarea. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir kinders. Dié slaapkamer het 'n alkoof met 'n stapelbed waarop 2 kinders kan slaap. Die slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, pizza-oond, prutpot en 'n etenstafel toegerus.

Daar is 2 sitareas waarin gaste kan ontspan. Elke sitarea lei na die dek wat met 'n mooi see-uitsig spog. Die huis het ook 'n speletjieskamer met 'n sitarea, pooltafel en 'n tafeltennisblad. Daar is 'n TV met DStv, asook binne- en buite-braaigeriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 43 Eerstrivier, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tussen In het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

43 Eerstrivier, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkYWQzYTM3LWI2YzgtNDIwOC05NGYwLWZkZjRlNjliNjU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 43 Eerstrivier Eersterivierstrand 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.069669444444 24.213472222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang