Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tussen In

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Tussen In
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Renette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V
Gesin met klein kinders

Lieflike, huislike familiewoning.

Dit was 'n heerlike wegbreek in 'n huislike atmosfeer in 'n uitstekende, toegeruste huis. Natuurskoon is asembenemend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Gesin met tieners

Spacious, comfortable, beautiful location and view.

Kept a group of teenagers entertained with the games room (pool table/table tennis) and plenty of movies and DStv to watch, super-quick access to the beach had us all outside for most of any day, great braai area 'in the forest' side of the house with visiting mongoose, the 'hole in the floor' access to some bedrooms was quite a laugh, so as long as you have one adventurous member to unlock doors below you are sorted, laundry room a bonus too. Comfortable, restful, spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayne D
Saam met vriende

Just amazing.

What a great getaway. I definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Gesin met klein kinders

Fenomenaal lekker!

Ons het verskriklik lekker vakansie gehou by Tussen In. Die lekkerste bly- en kuierhuis wat jy kan kry! Met 'n 4 jarige en 2 amper tieners het almal 'n plekkie gehad om te rus, te speel en te ontspan. Hierdie plek sien ons beslis weer! Dankie Lynette en Leana - dit was tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen In se terugvoer

Liewe Annemarie,
Baie dankie!
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Tussenin groete

Tussen In
Debbie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Mooiste mooi!

Ons het baie lekker gebly by Tussen In. Die huis is regtig so goed ingerig, alles wat jy nodig het, of vergeet het is beskikbaar. Leana en Lynette baie dankie dat ons in die huis kon bly en ons batterye laai! Ons sal die plekkie goud vir almal aanbeveel, veral in die somer sal enige persoon hul vakansie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen In se terugvoer

Liewe Debbie,

Dankie! Dit was 'n groot voorreg om jou gesin te ontvang. Ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier.

Groete,
Tussen In

Tussen In
Helena Elizabeth S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena Elizabeth S
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing getaway.

Tussen In is a beautiful spacious family home where we will definitely love to stay again and again. Eersterivier beach is a hidden jewel, very safe and clean and our whole family loved our getaway. So much space in the lovely home, enough room for each person to choose their own little private area if they wish to read a book or just relax and have a bit of quiet time. Although the house sits between two other homes the sea view from the two balconies is beautiful. The braai area leading off the kitchen is a big surprise as it forms part of the forest. It was wonderful not having to drive anywhere for the duration of our five night stay as Lynette had advised us to take along all food and refreshments. Ample fridge and freezer space, every kitchen utensil anyone could ever want. The ground floor rooms were quite musty from the sea and forest damp but Lynette assured us that she is addressing the problem as well as a few minor “home maintenance” issues. We are looking forward to our next stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T
Gesin met tieners

Bo verwagting, kon nie vir beter vra nie.

Lynette Crous, die eienaar, het ons van dag een af, tuis en soos ou vriende laat voel. Die akkommodasie was bo ons verwagtinge, netjies, skoon, ruim en huislik. Die huis het alles wat jy nodig het om 'n heerlike gesinsvakansie moontlik te maak. Die hoogtepunte was die speletjieskamer en natuurlik die stoepe met asemrowende see-uitsigte. Ek kan Tussen In vir almal aanbeveel. Kan nie wag om weer daar vakansie te gaan hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen In se terugvoer

Beste Danie,
Baie dankie! Dit was voorwaar ook n voorreg om julle te ontvang. 5 ster gaste, jullevoel soos famile! Dit sal groot voorreg wees om julle weer te ontvang.

Tussen In
Mark V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Gesin met klein kinders

Gemaklik en lekker ontspan.

Huis is fantasties toegerus met gemaklike leefareas vir alle ouderdomme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee R
Gesin met tieners

Absolutely fantastic weekend at Tussen In.

We had a fantastic weekend, Tussen In is just wonderful and has every convenience and more! Lynette and Leana were fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Letitia S
Gesin met klein kinders

Heerlike ligging om te ontspan saam met die gesin.

Pragtige huis in 'n idilliese ligging, ons het 'n heerlike gesinsnaweek gehad. Die kinders het veral die "games room" baie geniet, en die uitsig vanaf al die stoepe is fantasties. Die krag het ongelukkig net 'n paar keer gedurende die naweek afgegaan, heel moontlik van die reën (die hele omgewing, nie net tussenin nie) en die huis was nie goed toegerus met alternatiewe bv. lanterns of ander liggies nie. Die dak lek ook plek-plek as dit reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Uitsig fantasties, teenaan die strand.

Perfekte vakansie. Dis baie rustig, uitsig fantasties, huis genoeg ruimte met 'n speelkamer wat die kinders besig hou. Lekker en veilige swemstrand vir almal. Of dit nou warm of koud is, Tussen In is geskik vir albei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen In se terugvoer

Baie dankie Christo, julle was 5 ster gaste, sal graag weer vir julle ontvang.

Tussen In
Mariëtte L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte L

Fantastiese bestemming, mooier as wat woorde of fotos kan beskryf.

Tussen in spog met meer as genoeg spasie vir elke lid van die familie. Die kombuis is toegerus met toebehore waarop enige vrou wat danig is in die kombuis sal jaloers wees. Die speletjieskamer sorg vir pret vir elke lid van die gesin jonk en oud. Die plek het stylvolle, kleurryke meubels wat sorg vir die regte atmosfeer. Die stoep is ideaal vir 'n soortgelyke ervaring as ontbyt en aandete op die strand. Die area is veilig en verseker 'n sorgvrye vakansie. Ons het die tyd daar baie geniet en sal verseker ander aanraai om dit te besoek en sal ook self weer terugkeer. Verseker die geld en ure se ry werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen In se terugvoer

Baie dankie Mariette, dit was 'n voorreg om julle as Huurder's te hê en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Tussen In
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier 43, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkYWQzYTM3LWI2YzgtNDIwOC05NGYwLWZkZjRlNjliNjU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 43 Eerstrivier Eersterivierstrand 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.069669444444 24.213472222222