Tweni Strandloper Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Third Avenue, Umtentweni, 4325, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tweni Strandloper Cottage is geleë in die tropiese kusvoorstad Umtentweni en bied gemaklike selfsorgverblyf binne 250 m van Tweni Main Beach en 200 m van 'n nabygeleë privaat strand. Hierdie losstaande kothuis het sy eie ingang en is 'n ideale opsie vir paartjies of klein gesinne wat 'n ontspanne verblyf langs die strand soek.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, sowel as 'n ekstra slaaparea met 'n dubbelslaapbank geskik vir 2 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien vir gerief.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese kooktoerusting in. 'n Klein eetkamertafel met sitplek vir 2 is beskikbaar. Die leefarea bied 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Buite-areas sluit in 'n onderdak-patio met 'n privaat braai, 'n tweede braai-area in die skaduryke tuin en 'n aparte vuurput met sitplek. Gaste het ook toegang tot buitemeubels, 'n patio-area en tuinruimte. Veilige parkering word voorsien onder 'n motorhuis agter geslote hekke. Die eiendom is naby restaurante, 'n kroeg met 'n speelarea vir kinders en 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Third Avenue, Umtentweni, 4325, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Third Avenue, Umtentweni, 4325, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang