+37
Selfsorg in Westdene

TwentyOnBrill

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mariska B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Skoon. Rustig. Privaat. Dis 'n lieflike plek! Baie netjies en skoon, asook veilig. Eienaar baie vriendelik en maak seker als is gerieflik vir 'n mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit P
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

'n Puik ervaring. My ervaring by TwentyOnBrill was uitstekend. Die voorafkommunikasie was puik en die selfinboekproses was naatloos. Die eenheid is baie goed toegerus, skoon en netjies. Die gashere is gretig om te help en verskaf graag inligting waar nodig. Alles wat ek as ’n besigheidsreisiger benodig, is voorsien. Ek sal beslis weer hier bly wanneer ek vir besigheid reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Brill Street, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeef9ee6dd263f967b74abf3cace4436af6b645a7cd53ab84aba7ef36a97b5e0e323718b0a6b8fbbb25d72c2c2d7a924adeab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 20 Brill Street Westdene 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.103721329357 26.209781235582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang