+21

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Erika V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Gemaklike verblyf. Heerlike verblyf met alles wat jy mag nodig hê. Ligging is lekker sentraal. Gasvrou was baie gaaf en alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Warm en baie vriendelik. Wonderlik. Netjies. Gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rénel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het net een nag oorgeslaap, maar sal definitief op 'n stadium langer wil bly. Baie lekker gebly. Die cottage is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Vredevolle, opbouende tyd, mens stap daar weg, uitgerus vir die nuwe week. Wat 'n netjiese toegeruste cottage wat vars ruik. En die gasvrou wat mens so laat welkom voel. Dit was voorwaar so opbouende, vredevolle tyd met die geluid van die bosloeries en ander voëltjies wat jy in die oggende hoor as jy op die stoepie sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
1 nag
4.8
Jun 2026

Ruim verblyf met alles wat mens nodig het. Heerlike ruim oornag/vakansieplek. Dis rustig en stil. Heerlik geslaap en was lekker om so baie plek te hê. Gasvrou was baie vriendelik en kan beslis aanbeveel, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Shap! Baie lekker gebly. Kathi is gasvry en gaaf, en haar plek is baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean T
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lovely. Great stay, owners are very nice people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie netjiese en skoon verblyf en alles wat ons nodig gehad het. Perfek! Perfek! Perfek! Kathi is awesome! Ons kan dit vir seker aanbeveel. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alistair F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ons sal weer kuier. Uitstekend. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Rustig , skoon , netjies en baie prakties. Dit was huis weg van huis. Een van die uitsonderlike blyplekke van al die webtuiste se plekke waar en al geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kathi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

12 Ferdinand Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcOdqgko6mRDGngnjwbwoGFGgSf8Q07Ob3xBCRayJx4doOPnXHr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 73 5 1 5 12 Ferdinand Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046125688155 23.360975682735
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang