Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+59
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom

Twin Palms Guesthouse

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.3
Veiligheid
4.1
Damien J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2026

A pleasant stay. The stay was lovely, the laundry service was very quick, the beds were comfortable, the shower was spacious and the breakfast was substantial. The rooms could do with blockout curtains for the rooms next to outside lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aart-jan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

A bit noisy but clean. Hot, noisy. Room was dark and only window opened in the corridor where a lady sat smoking and having phone conversations from 5:30 am. Staff were friendly though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Johnny
Twin Palms Guesthouse
Firstly I would like to apologise for not having an aircon or fan in the bedroom of flat no 2. But as for the corridor, fortunately for me, there is no corridor as flat 2 is a flat on its own. We did not accommodate any lady guests that smoke that weekend. Flat 2 has a kitchen with a big window and a lounge with an even bigger window, and even the bedroom has huge windows. Yes, it was hot, but I can't control nature.

Marilu N
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustig. Great! Goeie diens en gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randall L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Relaxing. Friendly, fast and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Twin Palms Guesthouse
Wow, thank you so much. It was a pleasure accommodating you, Randall Lakey.

Mfundo G
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Great stay. It was a great stay. I didn't notice anything much that wasn't good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Twin Palms Guesthouse
Thank you so much

Jacqueline A
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Neat, clean, conveniently situated, helpful and friendly assistance. Traveling from the Western Cape for the SA Kickboxing Championship in Potch, we enjoyed our stay at the accommodation. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johnny
Twin Palms Guesthouse
Thank you for the positive review.

Marietjie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Was okay, ek het goed geslaap. Daar kan aandag gegee word aan loadshedding. Daar was 'n kers, maar niks om dit mee aan te steek nie.'n Kragopwekker sou 'n groot bonus wees en ook WiFi sou baie help. Die blinders in die sitarea maak ook nie reg en dig toe nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Corne K
1 nag Besigheidsreis
2.6
Mrt 2023

Akkommodasie vir werkspersoneel. Aangaande die oornagfasiliteite is daar geen probleem nie, maar Twin Palms se interaksie met kliënte is vir seker nie na wense nie. Ek sal daarom nie weer 'n bespreking hier oorweeg nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jo-andri P
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2022

Perfek vir ons behoeftes vir een aand. Wens net hulle het die beurtkragskedule met ons gedeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanno P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2022

Dit was OK. Die parkeerarea was 'n nagmerrie. Daar is skaars plek vir 2 voertuie. Ek moes heeltyd wag vir die ander kliënt om vir my spasie te maak om uit te gaan. Jy kan maklik jou kar stamp as jy nie mooi versigtig is nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Walter Sisulu Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjMzRiYjZjLTJjOWQtNDU4OS1iMDcwLWJjMjAzOTAwMTlhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 23 5 1 4 15 Walter Sisulu Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70336 27.09766

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang