Twin Palms Guesthouse
- Slaapplek vir 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Walter Sisulu Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Twin Palms Guesthouse is sentraal in die akademiese dorp, Potchefstroom, geleë. Die gastehuis bied sakpas-verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers.
Gaste kan kies tussen 'n verskeidenheid verblyf-opsies. Daar is 8 standaardkamers, 3 dubbelkamers, 3 selfsorgkamers of 4 vrystaande selfsorg-eenhede. Die standaardkamers het elkeen 'n TV ,en al die kamers het gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan braai of afkoel in die swembad. Daar is konferensiegeriewe, 'n eetarea en veilige parkeerplek op die perseel.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Boskopdam-natuurreservaat, Noordwes-Universiteit Botaniese Tuine, Potchefstroom-gholfklub, Buffelsvlei-wildplase en die MooiRivier-winkelsentrum in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Johnny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 15 Walter Sisulu Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Twin Palms Guesthouse het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Walter Sisulu Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang