- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Philip Gerber Crescent, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Twins Gastehuis is geleë in die stil voorstad Wilkoppies in Klerksdorp, binne loopafstand van Wilmed Park Privaathospitaal, Pick 'n Pay-sentrum en verskeie restaurante. U kan altyd verseker wees van vriendelike, professionele diens by Twins Gastehuis.
Verblyf word aangebied in stylvolle, individueel versierde gastekamers. Daar is ook verskeie eksklusiewe kamers beskikbaar. Elke kamer het lugversorging en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, skoon handdoeke en gratis WiFi. Wittebroodpakkette is ook beskikbaar. Ontbyt en aandete word daagliks teen 'n bykomende koste op aanvraag bedien.
Veilige onderdakparkering word voorsien. 'n Wasgoeddiens kan op aanvraag voorsien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Philip Gerber Crescent, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink Twins Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Philip Gerber Crescent, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang