+88
B&B in Bodorp

Two Fat Owls Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Shelley S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Definitely stay here again. Great host. A very nice guesthouse. Great host. Special treat of a padkos pack as we left very early. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
Two Fat Owls Guest House
Thank you for your kind words and positive review. Hope to welcome you back again. Kind regards, Lezette

Vicky Ronald P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Was very relaxing and was just enjoyable. My wife and I were very happy with the way we were treated. We stayed very nicely and our room was cleaned daily; it was our money's worth. Keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Convenient location, friendly hosts but expensive for what you get. I find that considering it's 'off peak' season, the price we paid was a bit steep per night. We paid for the honeymoon suite but that wasn't our room at all and the amenities could have been better. Had an aircon to try and make the room warm but we could never figure out how to switch it on and the WiFi was so intermittent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bettie D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Voel soos familie! Pragtige gastehuis met lieflike slaapkamers. Baie gunstig geleë as jy naby middedorp wil oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
Two Fat Owls Guest House
Goeie more Bettie. Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. 'n Geseende nuwe jaar vir jou en jou familie. Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom. Groete, Lezette

Rinalda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gasvrye plek voel nie soos 'n gastehuis nie. Baie lekker gebly. Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Ontbyt was werklik baie besonders vroeg opgediend. Baie gasvrye eienaars. Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
Two Fat Owls Guest House
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete, Lezette.

Ewerhardus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Gerieflike verblyf. Gastehuis is baie sentraal. Lezette, gasvrou was baie gasvry en vriendelik. Heerlike ontbyt. Sa Two Fat Owls Gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lezette
Two Fat Owls Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Lezette

Aubrey H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Words cannot describe the awesomeness experienced in a friendly, warm environment. An awesome experience with friendly and family-oriented hosts. It made us feel like family and welcome. Serene environment, value for money. I would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
Two Fat Owls Guest House
Hi Aubrey en familie. Wat 'n voorreg om julle hier by ons te kon hê. Dankie vir al julle geselsies en die positiewe terugvoering. Hoop om julle een van die dae terug te kan verwelkom. Liefde, groete Lezette en die Uiltjies

Hannelie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie rustig en aangenaam. Die gasvrou is baie dierbaar en laat jou dadelik tuis voel, sal altyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
Two Fat Owls Guest House
Baie dankie vir julle kuier. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete Lezette

Michael S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Spacious and well laid out, includes outside furniture by pool side for ensuring a good rest after a long day of travelling. Lizette, the host, has encapsulated all the requirements that a guest(s) would need for either an overnight stay or a few days. centrally located in george, so not far from all essential services and areas. It also has provided for loadshedding which helps with the comfort factor to some extent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Lezette
Two Fat Owls Guest House
Thank you for staying at Two Fat Owls guesthouse and the positive feedback. Hope to welcome you back soon. Regards Lezette

Karisha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie heerlik. Dit was baie lekker gewees. Die diens wat ek ontvang het was verskriklik goed en goed ek sal defnitief enigetyd weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
Two Fat Owls Guest House
Hi Karisha. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Vriendlike groete, Lezette.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Caledon Street, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA496002b1b433c9bfdf6a2b6dbb773d1838ff1ea02b7ef8f650efac5de51a6021cae4efb6b13971874fe97ffe2e475737f615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 14 Caledon Street Bodorp 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953055555083 22.460565099371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang