0 gaste
0 slaapkamers
0 beds
0 badkamers
- 0 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Kollege Street, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Two Oceans Stay is 'n lieflike gastehuis in 'n stil area van Welgelegen in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is naby winkelsentrums en 1.2 km vanaf Panorama Mediclinic geleë.
Die eiendom bied 6 ateljeewoonstel-opsies wat wissel van slegs 'n koningingrootte bed, koningingrootte bed plus enkelbed, koningingrootte bed plus dubbelbed of koningingrootte bed plus dubbelstapelbed.
Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea van elke kamer sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook 'n eetkamertafel. Daarbenewens is gratis WiFi en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale beskikbaar, insluitend rugby-, krieket-, tennis- en motorsportkanale.
Gaste kry veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek, sowel as elektriese heinings en CCTV-kameras.
Two Oceans Stay het sonpanele en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jeremy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 13 Kollege Street, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Two Oceans Stay het ’n uitstekende ligging
13 Kollege Street, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- 0 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang