+18
Selfsorg in Dinokeng

Two Trees on Piece of Africa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Spesiaal, rustig en omring deur natuur. Ek en my ma het baie lekker gebly, dankie. Die huisie is baie klein en kompak, maar baie netjies en stylvol. Baie vriendelike en verwelkomende mense. Ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige, stil boswegbreek met warm gasvryheid. Aie oulike en unieke plekkie in die bos – regtig pragtig en met soveel sorg en styl ingerig. Die braai-area, uitsig en buitestort was absoluut heerlik en het die hele ervaring besonders gemaak. Dis stil, rustig – perfek om net asem te haal en die mooi bosuitsig te geniet. Ons het ook ’n baie lekker koffie saam met Annelee gehad – hulle is ’n ongelooflike gasvrye en vriendelike paartjie wat ons dadelik tuis laat voel het. Ons sal beslis weer wil terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie rustig net lekker gaan ontspan in die natuurskoon. Baie lekker gebly, lekker rustige plek, netjies en skoon en die gasvryheid was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sav G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Unique, spotless, treetop experience that exceeded expectations! Excellent service, exceeded our expectations. Hosts were attentive, welcoming and the unit was outstanding. True bush experience - heard lions and jackals every day, antelope slept around our unit and we had 2 bushbabies visit - tree top living was a truly incredible and very unique experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful and relaxing! Amazingly peaceful and relaxing! Hosts were friendly and helpful, it was really nice and I didn't want to leave on Sunday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erik K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Rustig en kalmeerend, skoonheid van die bos. Maklikste en vinnigste wegbreuk so naby aan Pretoria, ongelooflike rustige verblyf opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mosibudi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was amazing. The place is peaceful. The place was amazing. The hosts were very welcoming and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amogelang M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Relaxing. Both my partner and I found the place very peaceful and relaxing. We absolutely loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beste naweek in 'n lang tyd. Verskriklik lekker gebly, fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 550
15 % AF
R1 550 R1 318
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 550
15 % AF
R1 550 R1 318
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 550
15 % AF
R1 550 R1 318
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Boekenhoutskloof Farm, Portion 42, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA622791f50db9bc25b7c126a159bb690b474b57600b7ecec503a4118907397977be8784013808c504ee9f8be092b34bd376cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 318 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Boekenhoutskloof Farm, Portion 42 Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.521769901866 28.423425257206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang