U-Stay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Felicity Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Andre H - Feb 2024
Algehele gradering
Lekke gebly.
U-Stay se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Ek hoop om julle weer hier te verwelkom. Groete van huis tot huis.
Lorinda K - Feb 2024
Algehele gradering
Veilige en skoon akkommodasie. Rustige en stil omgewing.
U-Stay se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te huisves, Lorinda. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete
Dorothy X - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties!
U-Stay se terugvoer
Dankie Dorothy, julle was wonderlike gaste gewees en dit was 'n voorreg om akkommodasie vir julle te verskaf.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunstanweg 219, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng