+159

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Este P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Avontuurlik. Soos die vorige keer, heerlik gekamp en rondgerit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Pragtige uitsig, netjiese chalet, vriendelike diens, heerlike ervaring. Ons ervaring by die oord was werklik besonders. Die uitsig, veral bo-op die berg, was asemrowend en het die hele atmosfeer van die naweek verryk. Die chalet het presies ooreengestem met die foto’s wat ons vooraf gesien het – netjies, pragtig en ’n plek wat mens met vreugde weer sou besoek. Ons sou graag voorstel dat ’n kaart van die staproete en 4x4-roetes beskikbaar gestel word, en dat meer roetemerke aangebring word om die pad makliker te vind. Dit sou die ervaring nog meer gerieflik maak. Nietemin het ons die naweek ongelooflik geniet. Die diens van die gasheer was vriendelik en professioneel, wat ons verblyf nog aangenamer gemaak het. Ons sal beslis weer kom kuier en kan die oord met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik, baie om te doen, gasvry. Sal definitief weer kom! Baie lekker gebly. Kampterrein en ablusies is baie netjies. Kliente diens was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Uit die boeke lekker gewees, skoon, pragtige omgewing, vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly, sal weer en weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans Jurie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Onbeskryflik mooi. Was 'n ongelooflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie mooi, tussen natuur, skoon. Baie lekker, rustig, veilig, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Spectacular views and stunning cottage. We absolutely loved our stay, the venue is spectacular and the hosts are really lovely people. You will need a 4x4 to get to cottage 3; it was an exciting challenge that the kids loved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melindi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Asemrowende Vrystaat uitsig. Dankie Uithoek, ons het so lekker gebly. Baie rustig met 'n asemrowende uitsig. Dankie ook aan Anne-Marie vir haar gasvryheid, sy het elke oproep of boodskap dadelik geantwoord.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Super skoon en netjies. Uitstekende kampterrein! Skoonste badkamers wat ek nog gesien het. Pragtige groen grasperke. Ons het 'n ekstra nag gebly, want die kinders wou nooit weer huis toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina-Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netjies, skoon en veilige kampplek. Heerlik rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 652

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

S109, Uithoek Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 268 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcvgvNVEh9KjbQnEkjsv7l7m9qDMgLWIzjvSCt7beK3gU1P57pB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 S109 Uithoek Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.543608 28.200517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang