Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan @ Travalia

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travalia-straat 721, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Uitspan @ Travalia is 'n gerieflike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel. Dit is in die rustige en lowerryke Wingate Park in Pretoria-Oos geleë en is 'n rustige toevlugsoord wat naby hoofpaaie en winkelsentrums is.

Dié eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus is. Daar is ook gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Daar is ook sonkrag en 'n rugsteunkragstelsel vir kragonderbrekings.

Hierdie verblyf is 43,5 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, 2,4 km vanaf Kloof Hospitaal, 5,5 km vanaf Pretoria Oos Hospitaal en 4,9 km vanaf Time Square Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by Uitspan @ Travalia sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Travalia-straat 721, Pretoria, 0153, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travalia-straat 721, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04e0be77c7e175b92a2d52da59d1816233a48db3b83b53b6b346731a878636c7578e806fb5ad340ac3f2efe8fe64819c7a34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 721 Travalia Street Pretoria 0153 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823698518965 28.269978130059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem