+17
Selfsorg in Springbok

Uitzicht | 2 Bedroom Apartment

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marlene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

5* gehalte. Ongelooflik mooi, genoeg ruimte vir ons voertuig met 'n groot wa aan vir parkeer en omdraai. Die beste plek wat ons nog gebly het, jy het geen tekort aan iets in die huis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Dit was baie lekker gewees. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carita J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

It was amazing! Our stay at Uitzicht was amazing. We will definitely return. Sanet is the best host! We arrived late at night and left early in the morning, and Sanet was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Gerieflik, netjies, lekker plekkie. Ek en my kollega het daar oornag, die plekkie was regtig oulik, net soos die foto's. Dit was skoon, alles wat jy nodig het en sal definitief weer daar bly. Gasheer was ook baie vriendelik en behulpsaam. My kollega sê soos volg: "I truly enjoyed my stay at the property! I enjoyed the modern and spacious characteristics of the property. It was clean, decorated well and had great amenities. Would definitely stay here again when in Springbok!"

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Uitstekend. My verwagtinge oortref. Baie mooi gedoen. Nuut, modern en baie goed uitgerus. Hulle het selfs 'n sepie vir ons uitgesit vir die wasmasjien en daar was 'n Airfryer. Alles was baie mooi geprepare en die mense was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Bilike prys, baie veilige blyplek en met alle geriewe. Ons was vier volwassenes wat in Springbok oornag het, en met hoë temperatuur die dag het die lugversorger handig te pas gekom. Die plek en geriewe was skoon, ingesluit die buitebraai. Die aand uitsig oor Springbok was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Van Der Stel Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d35888b6e152ee596d0bdfbcc7c939180a6b5a396497422fedd55260b69539b4f1cdbbf3ea0fc5867336c859c27b582ebdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 5 Van Der Stel Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.666098213667 17.879809141159

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang