+15
Selfsorg in Springbok

Uitzicht | 3 Bedroom Apartment

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Van Der Stel Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Uitzicht | 3-Slaapkamer Woonstel is 'n moderne selfsorgwoonstel in Springbok, die grootste dorp in Namakwaland, Noord-Kaap. Die woonstel bied skilderagtige uitsigte oor die stad en die berge.

Die woonstel met lugversorging bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die oorblywende twee slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefruimte beskik oor 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Stap buite op die privaat patio met 'n tuin, buitemeubels en braaigeriewe, ideaal vir ontspanne al fresco-etes. Uitzicht bied 'n veilige en rustige omgewing, met gratis WiFi en veilige parkering vir gaste.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 5 Van Der Stel Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Van Der Stel Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e7186a28f991ec0bc397d2851500f8aedd595cf0e23927831baa27996af474d4ea9e55dd6f4c02df89591e1a83794b774ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 5 Van Der Stel Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.665701 17.879842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang