8 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 413 Rotsvy Road, Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Ujabule Lodge is geleë in die Hoedspruit Wildlife Estate en bied die ervaring om te voel asof jy kilometers ver van alles is, maar jy is slegs 'n paar minute van die gerief van die toeristedorp Hoedspruit, met sy verskeidenheid goed gevulde winkels en restaurante.
Elke privaat suite meng naatloos met die omliggende bos en stel besoekers bekend aan die besienswaardighede en klanke van die bos in styl en eksklusiwiteit. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. Daar is ook 'n patio met 'n buite-bosstort.
Wild loop vrylik rond op die landgoed, so jy kan die wild van jou patio af dophou, of jy kan op een van die wildritroetes gaan. Twee van die damme op die landgoed het verhewe voëlskuilings - perfekte plekke vir 'n skemerkelkie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 413 Rotsvy Road, Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Ujabule Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
413 Rotsvy Road, Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang