Ukarimu Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
El-Rina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was regtig die geld werd. Ons het regtig baie lekker gebly. Die plek is skoon en netjies, en die gasheer was regtig baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvira O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Baie netjies, mooiste tuin en kamers met alles wat jy nodig het. Dit was 'n vinnige kuier in Klerksdorp met 2 woelwaters. Alles was netjies en veilig en het die aand baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Ukarimu Guest House
Baie dankie dat julle Ukarimu gekies het, julle is altyd weer welkom.

Rita O
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlike privaat spasie in 'n veilige omgewing met silwerskoon linne. Die kamer is ruim met genoeg beweegruimte. Die bed is yslik groot en baie gemaklik. Die kamer is baie privaat en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina S
1 nag
5.0
Okt 2025

Excellent place. Very friendly, helpful and kind owner. Clean and quiet establishment. Second time I stayed there, absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie rustig en veilig. Baie vriendelik ontvang, sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Ukarimu Guest House
Baie dankie vir julle ondersteuning, ons sien uit daarna om julle weer te huisves.

Alicia S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Veilig, netjies en waarde vir geld. Baie vriendelike ontvangs, plekkie was netjies en perfek vir 'n enkel persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Ukarimu Guest House
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Dit beteken vir ons ongelooflik baie dat jy ’n positiewe ervaring gehad het. Groete, Karin

Tbo The Bed Outlet (pty) Ltd D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie nice! Very nice place, and delicious breakfast! Staff also very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Ukarimu Guest House
Thank you so much for your kind words! We’re thrilled to hear you had a great experience with us. Your feedback means a lot to our team and keeps us motivated to continue offering the best possible service. We hope to welcome you again soon! Warm regards,

Magda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker gebly by Ukarimu. Wilkoppies is 'n mooi area. Naby Wilmed Park privaat hospitaal en restaurante. Pragtige gastehuis, kamer het alles gehad wat ons nodig het. Heeltemal privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Ukarimu Guest House
Baie dankie vir die positiewe review. Ek is bly u het u verblyf geniet. U is altyd weer welkom. Groete Karin

Ilze V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rustig, netjies en veilig. Die plekkie was pragtig en regtig baie netjies. Sal beslis weer hier bly. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Ukarimu Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien sommer baie uit na mev se volgende besoek. Groete Ukarimu

Coba S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Heerlike private en rustige verblyf. Kamer het alles wat nodig is en baie gemaklik. Diens is wonderlik. Ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Marmer Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fab5de96632746d60bc8d481383b19a453432f0fd9e838c88ceaeb8f918482f03734ddd36a523390d0591dcfd91ce30fee7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 32 Marmer Street Wilkoppies 2572 Noordwes 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.827089061612 26.676957160234
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang