+10

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Mariette B
1 nag
5.0
Jun 2026

Gerieflik en mooi ingerig. Gemaklik en lekker. Ek het baie lekker gebly en warm geslaap want dit was ysig koud in Potch. Cindy was dierbaar om my te help al was dit al 19:30 toe ek daar aankom. Baie gerieflike plekkie met alles wat mens nodig het. Die koffie was heerlik na so koue dag langs die sportveld en die sjokolade'tjie op die bed was 'n lekker bederfie. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan W
1 nag
5.0
Mei 2026

Lekke. Dit was netjies, skoon en baie gerieflik. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barrie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Clean, convenient and affordable. A lovely overnight stay in a clean room. The room was well situated and offered value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2026

Sal weer van die gastehuis gebruikmaak. Ja. Alles was in orde en in plek en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels R
1 nag
4.8
Nov 2025

Netjies, vriendelike diens, soos geadverteer. Dit is my tweede keer wat ek hier oornag en ek sal Um die Ecke beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Neels R
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Vriendelike atmosfeer, netjiese plek, en soos geadverteer. Geen klagtes nie, ek het baie lekker hier oornag vir twee aande. Cindy was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Um die Ecke
Heito Neels! Dankie vir jou goeie terugvoer. Ons hoop om jou sommer weer in Potch te kan ontvang!

Anneli D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Cindy doen baie moeite en is 'n uitmuntende gasvrou. Ja, ons het 'n rustige verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cindy
Um die Ecke
Dankie Anneli! Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer!

Monique O
1 nag
5.0
Des 2024

Baie oulik, veilig en netjies. Baie nice plekkie. Baie netjies en skoon en groot spasie. Baie vriendelike eienaars. Sal vir seker weer soontoe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barrie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Clean, no worries and value for money. Baie gerieflik, mooi skoon en netjies met 'n klein verrassinkie op die bed by my aankoms. Cindy het voor die tyd, gedurende my verblyf en na die tyd boodskappe gestuur om seker te maak alles is in die haak. Ek sal graag weer by hulle bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Um die Ecke
Dankie vir jou deeglike resensie! Kom kuier gerus weer.

Dp B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Gerieflike verblyf in 'n stil omgewing! Verblyf was gerieflik en in 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2790fd2b93949ec304f53191cc97bb62e7bbe1c8262b43c708cd0ebd900c60b66ec18d1f5d7e9783c158f7c31f1f926ee32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 12 Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69705 27.10038
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang