LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Um die Ecke | LekkeSlaap
+10

Um die Ecke

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyer-straat 12, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Um die Ecke bied 'n gerieflike B&B-eenheid vir 2 in Potchefstroom.

Die eenheid is vas aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang en parkeerplek. Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Kontinentale ontbyt is by die tarief ingesluit. Die eenheid het 'n werkstasie en WiFi is beskikbaar.

Um die Ecke is 700 m vanaf die krieketstadion, 800 m vanaf die MooiMed Privaat Hospitaal, 1,7 km vanaf Noordwes Universiteit en 3 km vanaf verskeie winkels en restaurante.

Potchefstroom bied verskeie besienswaardighede en gaste kan die President Pretorius- en Totius House Museums, ander nasionale monumente, die OPM Prosezky Bird Sanctuary met meer as 200 voëlspesies en die Buffelsvlei Wild Animal Park besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Um die Ecke sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Um die Ecke
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Johannes Dreyer-straat 12, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Um die Ecke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyer-straat 12, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2790fd2b93949ec304f53191cc97bb62e7bbe1c8262b43c708cd0ebd900c60b66ec18d1f5d7e9783c158f7c31f1f926ee32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 12 Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.69705 27.10038
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!