2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Um die Ecke bied 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 in Potchefstroom.
Die eenheid is vas aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang en parkeerplek. Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n werkstasie en WiFi is beskikbaar.
Um die Ecke is 700 m vanaf die krieketstadion, 800 m vanaf die MooiMed Privaat Hospitaal, 1,7 km vanaf Noordwes Universiteit en 3 km vanaf verskeie winkels en restaurante.
Potchefstroom bied verskeie besienswaardighede en gaste kan die President Pretorius- en Totius House Museums, ander nasionale monumente, die OPM Prosezky Bird Sanctuary met meer as 200 voëlspesies en die Buffelsvlei Wild Animal Park besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 12 Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Um die Ecke het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang