4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 1536 Finch Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Umkhaya bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle, moderne huis in Marlothpark. Die huis is ideaal vir 'n rustige wegbreek in die hartjie van die bos en is net 440 m vanaf die Krugerwildtuin se heining.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbuitebad en 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien nodig. Albei badkamers het storte.
Die huis beskik oor 'n oopplankombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n oond, stoof en 'n yskas toegerus en die leefarea het 'n etenstafel met stoele, WiFi en lugversorging.
Buite is daar 'n swembad, vuurput en lieflike sitarea met 'n uitsig oor die bos. Parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mondray Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1536 Finch Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Umkhaya het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1536 Finch Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang