8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Kadie Street, Hessequa, Witsand, 7349, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Under Milkwood Cottage bied 'n uitsig oor die Breederivier en word omring deur inheemse melkhoutbome. Die knus klip- en grasdakkothuis bied die ideale kusvakansie in Witsand. Dit is perfek vir 'n groep vriende aangesien slegs 'n duin die kothuis van die strand skei. Dit is ook naby die Witsand Natuurreservaat.
Die dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan maksimum 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ook op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is 2 addisionele suites en gaste kry toegang tot hierdie suites van buite af. Elkeen van hierdie suites het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea is op die boonste verdieping en beskik oor hoë plafonne en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieksas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV waar gaste hul eie stroomrekeninge kan gebruik. Gedurende beurtkrag word die TV en gratis WiFi aan 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel gekoppel sodat gaste vermaak sal hê tydens kragonderbrekings.
Die huis het 'n binnebraai-area met nog 'n etenstafel en dit lei na 'n ruim houtdek met buitesitplek. Gaste kan al langs die rivier af stap tot by die openbare jetty waar gaste kan visvang of 'n boot lanseer op 'n mooi dag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anet Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 12 Kadie Street, Hessequa, Witsand, 7349, Wes-Kaap
- Gaste dink Under Milkwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Kadie Street, Hessequa, Witsand, 7349, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang