2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Andrag Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Under_Oak is onder 'n pragtige eikeboom in Welgemoed, 'n lowerryke voorstad van Kaapstad, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, solo-reisiger of sakereisiger.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Bykomende geriewe sluit in 'n toegewyde werkstasie, 'n eetarea, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskassie, stoof, ketel, koffiemasjien en mikrogolfoond.
Gaste kan buitelug-etes geniet en gebruik maak van die braaigeriewe wat voorsien word. Gratis WiFi en veilige parkering is ook beskikbaar.
Welgemoed is bekend vir sy oorvloed bome en rustige atmosfeer. Die area bied vinnige toegang tot die N1-snelweg en is sentraal geleë, slegs 30 minute vanaf Kaapstad se middestad, sowel as die skilderagtige Stellenbosch- en Franschhoek-wynstreke. Dit is ook in die hartjie van die Durbanville-wynvallei, met talle restaurante en wynplase naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jolanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 8 Andrag Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Under_Oak het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Andrag Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang