+19
Selfsorg in Witsand

Unit 205 Breede River Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Natasha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlike gekuier in Witsand. Ons sal slegs hierdie eenheid huur vir elke vakansie Witsand toe. Dis goed gelee met pragtige rivier uitsig. Eenheid is altyd skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Estate
Baie dankie! Dit maak ons baie bly om te hoor julle het so lekker in Witsand gekuier. Ons waardeer julle ondersteuning en sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Dankie dat julle ook die netheid, ligging en pragtige rivieruitsig waardeer het. Tot volgende keer!

Gwen B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Wow, the views are breathtaking! Short but very sweet. Magnificent views. Unit very neat and tidy. The picture of the stairs does not really show how steep they are. Not really suitable for older people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Estate
Thank you so much for your kind words! We’re thrilled you enjoyed the breathtaking views and found the unit neat and comfortable. We really appreciate your honest feedback about the stairs as well — it’s valuable for future guests to know. Hope to welcome you back again soon!

Simone S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Relaxing and nice. Very pleasant. Kitchen very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Estate
Baie dankie, julle is enige tyd welkom by ons!

Hanlie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Heerlik. Weereens baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Celeste
Unit 205 Breede River Estate
Dankie, hoop jul kom kuier sommer gou weer.

Allan J
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2026

Enjoyed the stay. Stay is fine, bedding to be upgraded i.e. white bedding, pillows poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Celeste
Unit 205 Breede River Estate
Thank you for your feedback. We’re sorry to hear that your stay did not meet your expectations. Our unit is accurately advertised and located within a lodge setting, not a security complex. We do, however, take cleanliness concerns seriously, as this is not reflective of our usual guest feedback. The unit is thoroughly checked before each arrival to ensure everything meets our standards. We appreciate your comments regarding the bedding and will take this into consideration.

Maryke B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Comfortable and relaxing. We were very happy with the unit; it was exactly as advertised. The pool and restaurant were within walking distance. We really enjoyed the outside deck areas; there are two! One by the lounge and one by the bedrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Estate
Ons is so bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom by ons!

Kulthum A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lovely. Both the unit owner and the website's agents were prompt and professional. The instructions on how to find the unit, to enter and leave, were clear and easy to understand. The unit was well laid out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Estate
Thank you for your visit, you are welcome back any time!

Tolla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome! Dis 'n oulike plekie en ons het die uitsig en rustigheid verskriklik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Estate
Baie dankie! Julle is enige tyd welkom by ons!

Jozef D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig uitgerus en 'n heerlike ervaring. Ja, ons het heerlik gebly in 'n luukse pragtige woon eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Estate
Ons is bly julle het lekker gekuier! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Marcia R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lodge pragtig binne. Sal definitief weer die Lodge bespreek. Neem asb kennis van die volgende: 1. TV in 2de kamer buite werking. 2. Toilet roll in en-suite badkamer (hoofslaapkamer) stukkend. 3. 1 x steak mes is gebroke. Voorstel: 1. Indien moontlik, laat weet gaste tydens bespreking dat daar aanbouing naby die Lodge plaasvind. 2. Plaas mini sjampoo en conditioner in badkamers en 'n verwelkoming lekkertjie op die kussings. 3. Maak seker daar is 'n plug vir die airfryer (moes die plug van die hoof slaapkamer in die kombuis gebruik).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Estate
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is reeds in die proses om die TV in die tweede kamer te vervang en waardeer julle nuttige voorstelle. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 770
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 770
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 770
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98f6501369a9b60ca836c26961ef933d388c57e4664f787c6f41808d9e91335ac5dbb1479222a792eeef428a714aa466c6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396383659975 20.826802286508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang