4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eenheid 205 Breede River Estate bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde duplekswoonstel, geleë in Breede River Lodge in Witsand. Die duplekswoonstel beskik oor ingeboude braaigeriewe en 'n balkon met pragtige uitsigte.
Die duplekswoonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, waarvan een en suite is, en 'n oopplan-kombuis, leef- en eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel en stoele, en 'n sitkamer in. Daar is TV's met geselekteerde DStv-kanale in die kamers en leefarea. Gaste het toegang tot veilige parkering en is welkom om die gemeenskaplike swembad by Breede River Lodge te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Celeste Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Unit 205 Breede River Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang