Unit 32 Port Owen Marina

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Coreen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Naweek baie geniet - sal weer gebruik maak van unit 32. Ons het baie lekker gebly - eenheid pragtige uitsig - binne eenheid skoon en netjies - eienaar baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik. Heerlike en netjiese woonstel. Ons het heerlik gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam oor die foon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prudence P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

The scenery was nice; my children and I enjoyed ourselves. It was great, perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing, relaxing and great to experience. We had a really great stay and easy check-in. The unit has a really beautiful view over the river, especially at night with all the lights reflecting on the water. The owner was also amazing and went above and beyond to make sure that we were taken care of and had everything we needed. Thank you so much for your hospitality, we are looking forward to being back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. Very comfortable and our stay was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik, te kort. Heerlik gebly. Dit was mooi skoon en goed toegerus. Ligging is heerlik. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Sien hierbo. Eintlik Weskus-blomme. Min tuis by 32 eenheid. Alles was baie gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leontine L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Pleasant, hassle-free stay in beautiful Port Owen. We had a wonderful stay at Port Owen Marina. The setting on the water is beautiful and peaceful, making it the perfect spot to relax. Our unit was clean, comfortable, and well-equipped for a self-catering stay. The location made it easy to explore Velddrif and nearby attractions, and to visit family and friends. The staff were friendly and welcoming, adding to the warm atmosphere. Paula was very helpful and acted timeously if we needed any assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik en 'n moet om weer te gaan. Was fantasties! Die eienaar het ook in kontak gebly en vir ons 'n lys gestuur van die beste eetplekke ens. Ons het ook 'n lekker aand gehad by Vaatjie (kroeg stapafstand); daar was 'n musiek vasvrae. Nog 'n koffiewinkel en restaurant is stapafstand. Jy kan lekker op die stoep sit en uitkyk oor die Marina hoe bote in en uitgaan. Ons is pensioenarisse en dit het ook gehelp dat dit 'n plek is wat ons kon loop, en nie trappe wat geklim moes word nie. Baie, baie dankie vir 'n onvergeetlike drie nagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very safe, home away from home, love everything in the flat. The flat was very clean, and the rooms were excellent, a home away from home. A short walk to restaurants, entertainment, and mini-golf. Exercise footpath, very safe in Port Owen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Unit 32 Port Owen Marina
Thank you, Albert Lamberts

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Drive, Unit 32 Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd4f6987560343a31bb2ed9389d34bf8229828cc4161ac4d895d691e4a065fba895e8c0fec8be5062858650fea13991145cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 73 5 1 5 Port Owen Drive Unit 32 Port Owen Marina 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787583579659 18.148316318385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang