Unit 513 Khanyi’s Hideout Studio
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Eenheid 513 Khanyi’s Hideout Studio is 'n selfsorg-ateljee in Rosebank wat slaapplek bied vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die oopplan-ateljee is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die ateljee beskik ook oor 'n TV, lugversorging, 'n toegewyde werkspasie, onbeperkte WiFi en kragondersteuning.
Gaste het toegang tot 'n dakrestaurant op die perseel, en die eiendom is naby 'n winkelsentrum geleë.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang