6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 167 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Unwind @ 167 Golden Mile bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis wat net 300 m vanaf die Goue Myl-strand is. Dié huis het 2 verdiepings en bied slaapplek aan 6 gaste.
Daar is 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -eetarea met 'n TV, toonbank, yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die eenheid het ook 'n ruim leefarea met 'n TV en 'n toegeboude braai-area op die stoep. Linne en badhanddoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 154
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 167 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Unwind @ 167 Golden Mile het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
167 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang