10% af Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 14 Apr 2020 tot 1 Des 2020.
Britanniabaai Akkommodasie by Unwind @ 167 Golden Mile | LekkeSlaap
+21

Unwind @ 167 Golden Mile

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 950 R1 755 per nag (plek vir 9)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goue Myl-boulevard 167, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Unwind @ 167 Golden Mile bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis wat net 300 m vanaf die Goue Myl-strand is. Dié huis het 2 verdiepings en bied slaapplek aan 9 gaste.

Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk op die onderste verdieping. Die hoofbadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kinderkamer het 3 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplankombuis, 'n eetarea met 'n TV en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n toonbank, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus.

Daar is 'n ruim leefarea met 'n TV op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer is ook bo en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Verder is daar 'n gastetoilet. Die stoep het 'n beskutte braai-area en bied ingeboude- en draagbare braaigeriewe. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Unwind @ 167 Golden Mile sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Goue Myl-boulevard 167, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 950
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 9)
was R1 950
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 9)
was R1 950
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goue Myl-boulevard 167, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQXwzJ0m0BIdtHtBCaKMOTQ2hPI9FJMBCo9jvdOEzDxoXrWOxak?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 950, nou Vanaf R1 755  per nag (plek vir 9) 167 Golden Mile Boulevard Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.717250318376 17.960595989549
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za