Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unwind

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 388, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 050 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Unwind is 'n lieflike woonstel in Natures Valley, Wes-Kaap. Hierdie woonstel is op die eerste verdieping geleë met asemrowende uitsigte oor Grootriviervallei, die strandmeermond en die natuurlike inheemse woud. Dit is die enigste eenheid op die eiendom.

Die woonstel kan gemaklik 4 volwassenes akkommodeer in 2 slaapkamers wat elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die hoofslaapkamer se beddens kan in koninggrootte-beddens omskep word en elke kamer het 'n wasbak. Die badkamer is toegerus met 'n groot instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike stoele, 'n TV, 'n etenstafel vir 6 en 'n oopplan-kombuis. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware.

Die woonstel beskik oor 'n omheinde en oop balkon met braaigeriewe asook lieflike uitsigte oor die area. Beperkte hout word voorsien.

Gratis WiFi en parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 2 voertuie op die perseel.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Face Adrenalin Bloukrans Bungee, Bloukransrivierbrug, De Vasselot Natuurreservaat, Tsitsikamma Canopy Tours, Hog Hollow Horse Trails, voëlkyk, voetslaan, wynproe en fietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Unwind
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tharia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lagoonrylaan 388, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Unwind het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 388, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f845b3c5adcd53f1e66fb2ac71ef2b5aa00eb994893ca21000037f2b43311e38efeba5edd73799b6e25599c764190d5120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 388 Lagoon Drive Natures Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.976844291715 23.562156840927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang