+14
Selfsorg in Dan Pienaar

Upper Room @ The Gallery

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker gebly en sal die mooi plekkie aanbeveel. Lekker sentraal geleë. Tweede keer wat ons hier oornag en bly regtig baie lekker. Daar word ekstra moeite gedoen, skoon, netjies, huislik, als is daar wat ons nodig gehad het. Kragopwekker vir ons aangesit toe daar geen krag was. Dankie vir jul moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-marie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie rustig maar so gemaklik en vol liefde. Ons het heerlik gebly en geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die eenheid is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Baie dankie! Bly dit was goed!

Mark V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Well appointed and homely. Comfortable, clean and perfectly situated for my needs. Communication about how to get in was clear and accurate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Thank you, Mark! Glad you had a good stay!

Coenie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies en skoon. Waarde vir geld. Ja, was 100%. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Lekker plek! Baie lekker plekkie, alles wat jy nodig het, goeie spasie om te werk. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Baie dankie! Ons waardeer!

Hendrik V
1 nag
5.0
Mei 2025

Mens voel lekker tuis. Netjiese en ruim akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Dankie! Bly jy het van die Bokamer gehou!

Elmarie J
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie gerieflik. Die plekkie was absoluut perfek, het veilig gevoel, baie skoon en netjies en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-Ann B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Veilig, skoon, netjies, modern. Sal definitief weer by die Upper Room oorslaap. Die eenheid was naby alles. Dis veilig en beskik oor alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Upper Room @ The Gallery
Dankie Lee-Ann! Bly julle het van die Bokamer gehou!

Sonja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Alles was mooi skoon en netjies - sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 General Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec80f417d1d1164bacf756fd87b4f8f7f8524aea0a00e352178ce12e06dca24141b0ba6684d16b9c57c5ce21f5abaf95248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 44 General Dan Pienaar Drive Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090857509204 26.204187766865

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang