Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
Selfsorg in Langebaan

Upstairs On One

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Whidaad E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Peaceful and relaxing. We had a lovely stay, fresh air, lovely people. We enjoyed the walks on the estate. The host was friendly and on call right through our stay. The place had everything we needed; it has an air fryer as well as it isn't in the pictures, so that will be a bonus for your stay. Everything else outside the estate is just a short drive away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Vriendelike diens, baie veilig, skoon en stil. Mooi uitsig. Ongelooflik lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Ons het baie lekker vakansie gehou ten spyte van die uitdaging met spasie. Ons gesin van 4 het die afgelope Desember vakansie hier deurgebring. Dit was nogal beknop want die plek het 2 kamers en 1 badkamer. Daar is nie 'n toegeruste kombuis nie en pakplek vir kruideniers was beperk. Die plek en ligging is pragtig, maar nie geskik vir 'n lang periode nie. Dis perfek vir 'n kort periode.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

675 Morsvalla Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd98fef143e76f6e9770e368a64c50a0e3b51bfd3a870fac5ac4a794a6d0a9c1ba106d33bb6b295d23aa2ff479b1af0825424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 675 Morsvalla Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.0766979 18.0547947
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang