Urban Brick Loft
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Urban Brick Loft is 'n lieflike woonstel in die Vantage-woonstelgebou in Rosebank, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die stad bied. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die 2 badkamers is elk toegerus met 'n toilet, wasbak en óf 'n stort oor die bad óf slegs 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien-droër-kombinasie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Die woonstel lei na 'n balkon met buitesitplek. Gratis WiFi, 'n hysbak na die woonstel en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Grapnel Property Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang