Urban Chic Studio
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 97 Cecil Road, Swift Studios, Salt River, 7924, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Urban Chic Studio is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Soutrivier, Kaapstad. Met maklike toegang tot die kreatiewe buurt Woodstock, is hierdie woonstel ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers vanwaar hulle al die besienswaardighede in die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die lugverkoelde eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan veilige kelderparkering op die perseel geniet. Hierdie woonstel, geleë tussen die Stadskom en die suidelike voorstede, bied die perfekte basis om geriewe soos winkels, restaurante, oulike kafees en kroeë en besienswaardighede soos die DHL-stadion, CTICC en Tafelberg-kabelkar te verken. Die Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 16 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 97 Cecil Road, Swift Studios, Salt River, 7924, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
97 Cecil Road, Swift Studios, Salt River, 7924, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang