Urban Edge at One On Albert
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1a Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die lewendige Woodstock, bied Urban Edge by One On Albert gemaklike akkommodasie, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke, 'n TV en 'n aangewese werkruimte met toegang tot gratis WiFi.
Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die balkon geniet. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 3.2 km weg en Mouille Point Beach is 5.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 39
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1a Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1a Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang