Urban Elephant 1317
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breëstraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Elephant 1317 is 'n bekoorlike ateljeewoonstel met 'n fantastiese uitsig oor die stad. Dit is op die 13de verdieping van die 16 on Bree-kompleks en is in die hartjie van Kaapstad naby winkels, kunsgalerye, restaurante en kroeë geleë.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.
Die sitarea se skuifdeure lei na 'n balkon.
Die gebou het 'n ontspanningsdek op die 27ste vloer met 'n swembad, 'n eksklusiewe kroeg en 'n buitegimnasium. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Niles Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Breëstraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breëstraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom