Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Elephant 1808

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Elephant 1808 is 'n bekoorlike ateljeewoonstel met 'n fantastiese uitsig oor die stad. Dit is in die 16 on Bree-woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad naby winkels, kunsgalerye, restaurante en kroeë geleë.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.

Die sitarea se skuifdeure lei na die balkon.

Die gebou het 'n gemeenskaplike dek op die 27ste verdieping met 'n swembad, 'n eksklusiewe kroeg en 'n buitegimnasium. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Urban Elephant 1808 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Niles Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Breëstraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b03a59cbd475cffd5cb8c5bc7c5a6df3623043a5b45c08a9b37bbcf7db8e7d42c4e038dc11051c6ab3474eeab0f9feb0be5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917709192885 18.421518802643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem