Urban Elephant 2216
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Elephant 2216 is op die twee en twintigste verdieping van 16 on Bree Residential-kompleks en bied gerieflike verblyf in die hartjie van Kaapstad met asemrowende uitsigte oor die stad. Dit is naby die bekende V&A Waterfront, Tafelberg en verskeie winkels, kroeë en restaurante.
Hierdie eenslaapkamer-ateljeewoonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n balkon en is die perfekte plek waar gaste 'n oggendkoffie of skemerkelkie kan geniet.
Die 16 on Bree-gebou het 'n ontspanningsdek met 'n swembad, 'n eksklusiewe kroeg op die dak en 'n buiteluggimnasium. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Niles Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap