Urban Oasis at Four Seasons
10 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 47 Buitenkant Street, Zonnebloem, Cape Town, 7925, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Urban Oasis at Four Seasons is in Kaapstad en bied 'n lieflike uitsig op die berg en oor die stad. Die woonstelblok is sentraal in Buitekantstraat geleë en bied maklike toegang tot kroeë, restaurante en koffiewinkels in die area.
Gerieflike selfsorgverblyf is beskikbaar in 5 woonstelle. Elke oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n eetarea.
Elke woonstel het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien-tuimeldroër, 'n TV met Netflix, draagbare lugversorging, 'n haardroër en gratis, onbeperkte WiFi.
Die woonstelblok het 'n swembad met 'n lieflike uitsig, 'n gimnasium en gratis parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Gerhart Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 135
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 47 Buitenkant Street, Zonnebloem, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink Urban Oasis at Four Seasons het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Buitenkant Street, Zonnebloem, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang