Pick your preferred language

English

Afrikaans

+124
Selfsorg in Klein-Karoo

Urban Retreat

  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • OP6090 Ouberg Pass Road, Farm 15, Between Montagu and Ladismith, Ladismith District, 6655, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Urban Retreat is 'n rustige eko-toevlugsoord op 'n plaas in die Ladismith Distrik in die Klein Karoo. Die plaas grens aan die Anysberg Natuurreservaat en bied toegang tot bergpoele en -stappies.

Die plaas funksioneer onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en bied slaapplek in 3 gastehuise en 'n kampeerterrein met 2 ablusiegeboue. Peter's House- en The Annex-gastehuise het elk 2 slaapkamers. The Nest-gastehuis het 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke gastehuis het sy eie kombuis en leefarea.

Die kampeerterrein is aan die onderpunt van 'n kloof in inheemse bosveld. Die hek van die kampeerterrein bied toegang tot die pragtige Anysberg Kaap Natuurreservaat. Die kampeerterrein het braaigeriewe en 2 ablusieblokke met 'n buitestort met warm water, 'n toilet, wasbak en opwasgeriewe.

Op die plaas is daar 'n dam om in te swem en areas om in fiets te ry. In die aande kan gaste onder 'n pragtige sterrehemel ontspan en die rustigheid van die area geniet. Daar is geen selfoonsein nie en sodoende ook geen onderbrekings nie. Die hoofhuis het internet indien dit benodig word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • OP6090 Ouberg Pass Road, Farm 15, Between Montagu and Ladismith, Ladismith District, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Urban Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

OP6090 Ouberg Pass Road, Farm 15, Between Montagu and Ladismith, Ladismith District, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12f1782a20bc0975076d98bf15ac2ad08e8d6cf2307068038bcc82b05f9005f63c964e94b8f0e459ad5ecd9bc512098fc4e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 OP6090 Ouberg Pass Road, Farm 15 Between Montagu and Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.537084577974 20.678499367706
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang