8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Lilliecrona Boulevard, Uvongo Chalets 8, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Uvongo Chalets 8 is in 'n sekuriteitskompleks aan die strandfront in Uvongo, Margate geleë, en is 'n knus selfsorgwoonstel vir 8 mense.
Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n binnebraai-area. Daar is 2 slaapkamers elk met 'n koningingrootte-bed en een van hierdie kamers het lugversorging. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die sitkamer het 'n rusbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer is nuut opgeknap.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, en 'n skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Gaste kan hul maaltye by die 8-sitplek-etenstafel geniet en kan ontspan in die sitkamer wat 'n slim-TV met DStv-kanale en Netflix het. Om DStv te sien, moet gaste asseblief hul dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring, en onbeperkte WiFi-toegang is beskikbaar.
Die leefarea lei na die omheinde binnebraai-area, en die voorstoep wat oor die swembad uitkyk.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste om te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 16 Lilliecrona Boulevard, Uvongo Chalets 8, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Uvongo Chalets 8 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Lilliecrona Boulevard, Uvongo Chalets 8, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang