Vaal de Sioleh
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 74 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaal de Sioleh, , Parys, 9585, Noordwes
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vaal de Sioleh is 'n lieflike bestemming vir natuurliefhebbers en gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is langs die Vaalrivier in die Vredefortkoepel geleë en spog met 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite.
Die ligging bied geleenthede vir oewerhengel en kunsvlieghengel vir geelvis, wat dit 'n gewilde plek vir hengel-entoesiaste maak. Vaal de Sioleh is ook 'n bekende trou-venue. Die pragtige Kapel met 'n uitsig oor die Vaalrivier skep 'n skilderagtige omgewing vir troues en ander spesiale geleenthede.
Daar is verskeie selfsorgverblyf-opsies langs die rivieroewer, asook chalets aan die vlakker kant van die rivier met slaapplek vir 2 tot 8 gaste per eenheid.
Vaal de Sioleh het 2 swembaddens op die perseel waar gaste kan ontspan en afkoel. Die wildkamp rondom die chalets dra by tot die natuurskoon met wit en bruin boerbokke wat die area bewoon.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marijke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Vaal de Sioleh, , Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink Vaal de Sioleh het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 74 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaal de Sioleh, , Parys, 9585, Noordwes